Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

[Download] "Sê dit beter: Volume 1" by Brand Smit " Book PDF Kindle ePub Free

Sê dit beter: Volume 1

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Sê dit beter: Volume 1
  • Author : Brand Smit
  • Release Date : January 28, 2013
  • Genre: Foreign Languages,Books,Reference,
  • Pages : * pages
  • Size : 223 KB

Description

So graag soos wat ’n mens wil beweer jy doen ’n projek soos hierdie vir ander mense, moet ek bieg: ek het hierdie boekie in die eerste plek vir myself ontwikkel.

Vir maande lank het ek rondgeloop met ’n opgevoude vel A4-papier in my pennesakkie, en elke keer wat ek ’n Afrikaanse woord teëgekom het – in ’n tydskrif, ’n boek, maar meestal op die Internet - wat ek óf nie verstaan nie, óf wat ek bitter weinig hoor maar self graag meer wil gebruik, het ek die woord op my stuk papier geskryf.

Hierdie boekie – tans slegs beskikbaar in digitale formaat – is die resultaat van omtrent die helfte van al die woorde wat ek versamel het.

Met ’n lys woorde soos vervat in hierdie boekie gaan dit nie daaroor om slim te klink nie. Dit gaan daaroor om oor die vermoë te beskik om te kan sê wat jy wil sê. Dit gaan daaroor om met selfvertroue uitdrukking te kan gee aan wat jy glo, en voel, en hoop, en dink.

Dit gaan uiteindelik daaroor om te kan sê wat jy wil sê, in volle kleur en nuanse.


PDF Books "Sê dit beter: Volume 1" Online ePub Kindle